Gaan na Google Foto's

Google Foto's

Gratis berging en outomatiese organisering van al jou herinneringe.

Ons hou jou gerugsteun

Rugsteun onbeperkte foto's en video's gratis, tot en met 16 MP en 1080 p HD. Kry van enige foon, tablet of rekenaar af daartoe toegang op photos.google.com – jou foto's sal veilig en altyd by jou wees.

Vind jou foto's vinniger

Jou foto's is georganiseer en kan deursoek word volgens die plekke en dinge wat op hulle is – geen merkers vereis nie. Soek eenvoudig "hond" om al die foto's van jou brakkie te vind.

Maak plek vir meer herinneringe

Moet jou nooit weer daaroor kwel dat jou foon se spasie gaan opraak nie. Foto's wat veilig gerugsteun is, kan van jou toestel se berging af verwyder word deur net een keer te tik.

Almal se foto's, uiteindelik bymekaar

Deel foto's wedersyds met vriende en familielede met gedeelde albums. Só sal julle nooit 'n oomblik mis nie, maak nie saak watter toestel almal het nie.

Kry die fotoprogram wat net so slim soos jy is

Die beste fotoproduk op aarde
The Verge
Google Foto's is jou nuwe noodsaaklike fotoprogram
Wired
Probeer Google Foto's Kry Google Foto's