Samel inligting in en organiseer dit, op groot en klein skaal, met Google Vorms. Gratis.
Gaan na Google Vorms Gaan na Google VormsDie Google Vorms waaroor jy mal is, met ekstra sekuriteit en beheer vir spanne.
Kom meer te weteBeplan jou volgende kampeeruitstappie, bestuur geleentheidregistrasies, skep 'n vinnige opname, versamel e-posadresse vir 'n nuusbrief, skep 'n vasvrae en nog baie meer.
Gebruik jou eie foto of logo en Vorms sal die regte kleure kies om jou eie, unieke vorm te voltooi, of kies uit saamgestelde temas om 'n beeld te skep.
Kies uit 'n hele klomp vraagopsies; van meervoudige keuse tot kieslyste tot 'n lineêre skaal. Voeg prente en YouTube-video's by, of raak spoggerig met bladsyvertakkings en vraag-oorslaan-logika.
Vorms is responsief, wat beteken dat dit maklik (en mooi) is om te maak, te wysig en om op te antwoord, op enige grootte skerm.
Antwoorde op jou opnames word netjies en outomaties versamel in Vorms, met intydse responsinligting en -grafieke. Of gaan verder met jou data en bekyk dit in Blaaie.
Gereed om jou eerste opname te bou? Dis gratis en maklik met Google Vorms.
Gaan na Google Vorms