Maklike en veilige toegang tot al jou inhoud

Stoor, deel en werk saam aan lêers en vouers vanaf enige mobiele toestel, tablet of rekenaar.
Banier
Ikoon

Wolkgebaseerde samewerkingprogramme om spanwerk 'n hupstoot te gee.

Drive integreer moeitevry met Dokumente, Blaaie en Skyfies – wolkgebaseerde programme waarmee jou span doeltreffend intyds kan saamwerk. Skep en deel inhoud met jou span vanaf Dag 1, sonder enige vereiste vir migrasie vanaf bestaande nutsgoed.

Kom meer te wete
Banier
Ikoon

Integrasie met die nutsgoed en programme wat jou span reeds gebruik

Drive integreer met en komplementeer jou span se bestaande tegnologie. Werk saam aan Microsoft Office-lêers sonder dat dit nodig is om die lêerformate om te skakel, en wysig en stoor meer as 100 bykomende lêertipes, waaronder PDF's, CAD-lêers, prente, en meer.
Kom meer te wete
Banier
Ikoon

Google se AI- en soektegnologie help jou span om vinniger te werk

Google se kragtige soekvermoëns is in Drive ingebed en bied ongeëwenaarde spoed, werkverrigting en betroubaarheid. En kenmerke soos Prioriteit gebruik AI om te voorspel waarna jy soek en wys dan die relevantste inhoud – wat jou span help om lêers tot 50% gouer te kry.
Kom meer te wete
Banier

Ervaar Drive op enige toestel

Drive werk op alle groot platforms, wat dit vir jou moontlik maak om moeitevry te werk op jou blaaier, mobiele toestel, tablet en rekenaar.

Duisende spanne gebruik reeds Drive om die manier waarop hulle werk te hervorm

Ikoon Ikoon Ikoon Ikoon Ikoon

Gebruikers verkies Drive bo mededingende produkte

Bron: G2.com, Inc., Februarie 2020

4,7

4,3

4,2

4,2


Drive integreer met die nutsgoed wat jou span reeds gebruik

Kom ons begin

Ikoon

Individue

Stoor, deel en gaan in by jou lêers en vouers vanaf enige mobiele toestel, tablet of rekenaar — en jou eerste 15 GB berging is gratis.

Ikoon

Spanne

Help jou span om vinniger te werk met 'n veilige, wolkgebaseerde samewerkingplatform wat dit vir jou maklik maak om te deel, te stoor en toegang tot lêers te kry.

Ikoon

Enterprise

Beskerm en beveilig jou maatskappy se data met Dataverliesvoorkoming, Vault vir e-blootlegging en argivering, en sekuriteitsentrum.

Hulpbronne